CapeXit

Kontak ons

Ek het meer informasie nodig

E-pos asseblief members@capexit.org as u meer informasie verlang en dit nie op ons blad vind nie.

Sluit asseblief ook aan by ons Whatsapp diskussie groep en kry eerstehandse informasie.

Ek wil aansluit

Registreer aanlyn: Aanlyn Registrasie Vorm

Ek wil help om die boodskap te versprei

• Laai ons Lidmaatskap aansoek vorm hier af, wat u dan kan druk en uitdeel vir geinteresseerde mense. Al die kontak detail is op die vorm, hulle kan dit net invul, skandeer en e-pos aan: members@capexit.org

• U kan ook ons WhattsApp Advertensie aflaai en dit aan u vriende stuur.

• As u n advertensie op u voertuie of besigheids vertoonaanbring, elders betrokke raak, of voorstelle het virverbetering, kontak asseblief ons bemarkigs departement: marketing@capexit.org vir informasie.

Ek wil n finansiele bydrae maak

U mag direk in ons bank rekening inbetaal:

Rekening CapeXit NPC
Bank Nedbank
Rekening Nr 1165405385
Tak Nr 10880900
Tipe Rekening Besigheids

• Jy kan nou ook n direkte donasie doen via ons Nedbank goedgekeurde aan lyn platform. DonasieOns waardeer jou ondersteuning.

of kontak ons finansiele departement by finance@capexit.org vir verdere informasie.

Ek wil n Direkteur of Area Bestuurder Kontak

Verwys asseblief na ons Direkteurs en Area Bestuurders blaaie vir details.

Algemene kontak informasie

SMS/ WhatsApp Nommer: 0741195331

e-pos: members@capexit.org

Stuur n e-mail na die Webmeester vir web verwante navrae: webmaster@capexit.org

© 2018 - CapeXit Alle Regte Voorbehou.