CapeXit

Voorgestelde Area

Voorgestelde Area

Huidiglik word die demografie gemanipuleer in die voorgestelde area. Dit sluit in onwettige immigrante van ander Afrika lande asook mense wat strategies in die gebied geplaas word om politieke gewin met belasting gelde verhaal van inheemse groepe (wit, Khoi en San terwyl hul terselfde tyd ekonomies te onderdruk word.

Ontwerp jou toekoms

DIe CapeXit Beweging sal op n gereelde basis meer informasie beskikbaar stel. Word asseblief n rol speler en sluit aan sodat jou insette in berekeng gebring mag word en jy op datum kan bly met die nuutste verwikkelinge.

Voorgestelde Area

© 2018 - CapeXit Alle Regte Voorbehou.